Anika Johnstone
Dorp/Stad waar jy woon:
Port Elizabeth
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in omdat dit my passie is om ander te inspireer. Ek het nog nie al voorheen in geskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kleurvol
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Energiek, Betroubaar
