Carli Kruger

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Hierdie is die eerste keer wat ek inskryf, en ek wil graag hê mense moet weet wie ek is en deur dit kan ek meer mense bereik en probeer om n groter verskil te maak.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Floreer

3 woorde wat jou goed opsom:

Vurig, Betroubaar, Snaaks

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media