Lee-Ann Kok
Dorp/Stad waar jy woon:
Upington
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Die is die eerste keeer wat ek inskryf vir SARIE se nuwe gesig en ek skryf in omdat ek myself wil uitdaag, die land wys dat 'n meisie uit 'n klein kalahari dorpie ook groot kan droom. Dis meer as net 'n mooi foto vir my, dit is 'n geleentheid om te wys dat ware mooi is in die sagteheid van oe en 'n glimlag. Ek glo dat so 'n geleentheid meer vrouens moet opbou, om hulle sagte harte te wys, hulle aanhoudend liefde te wys en te wys dat om aanhouend te hoop nooit teleurstel nie. My glimlag dra ek met trots om te wys wie ek is, omdat elke uitdaging my sterker, sagter en meer dankbaar gemaak het en my vorm in die vrou wat die Here my in wil vorm.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hartsmens
3 woorde wat jou goed opsom:
sagmoedig, elegansie, geloof
