Hanné du Toit

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria Oos

Beroep:

Web Developer

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek glo ek behoort op die voorblad van SARIE omdat ek ’n moderne Afrikaanse vrou verteenwoordig wat hard werk, groot droom en steeds eg bly. Ek is ’n jong ma, kreatiewe entrepreneur en iemand wat deur uitdagings groei eerder as om op te gee. Ek wil ander vroue inspireer om hulself nie te verloor tussen die chaos van die lewe, werk en motherhood nie. My storie is nie perfek nie — dis werklik, relatable en vol passie, en ek dink baie vroue sal hulleself daarin sien.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Besonders

3 woorde wat jou goed opsom:

Eg, Ambisieus, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media