Vicky Faulds
Dorp/Stad waar jy woon:
Mokopane
Beroep:
Deceased Estate Administrators
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
2026 is My jaar vir verandering,vir groei en vir kanse vat. As ‘n “plus size” vrou omtrent my lewe lank het ek in November 2025 besluit dat Ek in 2026 Myself,My Liggaam & My Innerlike Vrede eerste gaan stel.
In die afgelope paar maande het Ek myself gewys hoe sterk Ek kan wees ! En ongeag enige getal gewigsverlies op die skaal is al wat saak maak – ‘n opregte hart !* ‘n Hart wat omgee en om die rede te wees vir ‘n verskil wat Ek moontlik in ‘n vreemdeling se dag kan maak.
Ek wil eendag onthou word vir die verskil wat Ek gemaak het en nie vir hoe Ek lyk of wat Ek besit het nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Selfstandig, Selfversekerd, Goedhartig
