Elanri du Randt
Dorp/Stad waar jy woon:
Bethlehem
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek is anders en uniek en nie skaam daaroor nie, hierdie is n nuwe uitdaging.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Dapper
3 woorde wat jou goed opsom:
Tevrede, Minimalisties, Lewenslustig
