Carmi van Niekerk
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Want my ma sê so! Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Melankolie
3 woorde wat jou goed opsom:
Hardwerkend, Lojaal, Snaaks
