Aninke van Driel
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek wil graag aan my selfvertroue bou en dit klink na ‘n heerlike uitdaging. Nog nooit ingeskryf.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kattekwaad
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Positief, Vriendelik
