Jolene Lotter

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Office manager

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil my potentiaal uitleef, en sodat mense God deur my kan sien, ek wil nog siele wen vir Hom, en ek wil vir vrouens daar buite laat voel hulle is meer werd as wat hulle dink! As ek dit kan doen kan ander oo Ons is perfek geskape na God se beeld

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Sag, Nederig, God se dogter

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media