Kenzie White
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek hou van 'n uitdaging. Ek het nie voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
vakansie
3 woorde wat jou goed opsom:
nuuskierig, kreatief, vasberade
