Simone van Eck
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Kleuterskool ontvansdame
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie. Ek en my beste vriendin wou iets nuuts probeer en kon nie 'n goeie rede vind oor hoekom nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hartlam
3 woorde wat jou goed opsom:
Snaaks, Spontaan, Positief
