Maryna Liebenberg
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl
Beroep:
Geleentheidsbestuurder & Koördineerder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek glo ons almal het 'n unieke storie om te vertel tot waar ons vandag gekom het, en hoe ons hier gekom het. Ons stories vorm ons, en ek glo dat dié, deel sal vorm van my storie, waar daar baie hoop en vertroue mee gepaard gaan.
Niks in die lewe is per toeval nie. Mense, en geleenthede word oor ons pad gestuur vir 'n rede, en as ons mense reg probeer verstaan, en geleenthede nie gryp met altwee hande nie, is daar soveel waarop ons sal uitmis.
Ek sien elke jaar die inskrywings -nog nooit voorheen ingesryf nie, maar ek voel die jaar is dinge effens anders.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Roekeloos
3 woorde wat jou goed opsom:
Lewenskragtig, Barmhartig, Nederig
