Zannerie Nortje

Dorp/Stad waar jy woon:

Rustenburg

Beroep:

Salon Eienaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo ware skoonheid lê in selfvertroue, egtheid en die manier waaroo jy ander laat voel. Ek wil vroue inspireer om hulself lief te he, hul drome met selfvertroue na te jaag en trots Afrikaans te wees. Ek het nie voorhen vir SARIE Voorbladgesig ingeskryf nie , maar ek sien hierdie as n ongelooflike geleentheid om myself uit te daag, te groei en my unieke persoonlikheid te wys.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Selfversekerd, Gedrewe, Onafhanklik

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media