Dinet Herbst
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Radiografis
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf graag in omdat dit vir my ’n geleentheid is om selfvertroue, vroulikheid en egtheid te vier. Ek glo elke vrou het ’n unieke storie en uitstraling, en ek wil ander inspireer om hulself met trots en selfliefde te aanvaar. Dit sal vir my ’n ongelooflike voorreg wees om deel te wees van ’n platform wat Suid-Afrikaanse vroue bemagtig en vier. Na onlangse onverwagse gebeure in ons lewens het ek net weer besef hoe kosbaar die lewe is en dat mens nie `n enkele minuut moet om wens nie. Hierdie is my kans op te se: "Just go for it."
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koeksister
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Avontuurlustig, Detailgeorienteerd
