Micaela Smit
Dorp/Stad waar jy woon:
polokwane
Beroep:
student ,model ,tutor
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het nog nooit vir SARIE voorbladgesig ingeskryf nie , dit sal my eerste keer wees en ek is beslis opgewonde. Ek skryf in vir die tydskrifvoorblad-gesig omdat ek glo dat God elke mens uniek gemaak het en dit n geleentheid is om dit te wys. Ek het ’n passie vir model, mode ,selfvertroue en om ander te inspireer om hulself te wees. Hierdie geleentheid sal my help om nuwe ervaring op te doen, myself uit te druk en my drome met geloof en dankbaarheid verder te volg.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Inspirerend
3 woorde wat jou goed opsom:
nederig, kreatief, ambisieus
