Marcelle Bronkhorst
Dorp/Stad waar jy woon:
Leandra
Beroep:
Onderwyseres
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Vir lank het ek nie weer die moed gehad om iets soos hierdie aan te pak nie. Dit is buite my gemaksone en ek was bang om weer teleurgesteld te voel. Maar soos my selfvertroue gegroei het, het ek besef: jy het eintlik niks om te verloor nie. Partykeer lê die mooiste geleenthede juis daar waar jy ongemaklik voel. Selfvertroue het nie oornag gekom nie, maar dit het my geleer om myself te aanvaar en my eie pad met trots te stap.
Om op Sarie se voorblad te wees, sal vir my beteken om vroue te herhinner dat daar plek is vir elkeen van ons om te skyn – presies soos ons is.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Onverskrokke – sonder vrees
3 woorde wat jou goed opsom:
Avontuurlustig, Onselfsugtig, Sagmoedig
