Nikita Menino
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
LLB student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek dink dis n vooreg om op Sarie tydskrif se voorblad te verskyn! Ek wil graag n boodskap uitstuur van selfliefde, ons as vrouens is so geneig om ons self te meet aan ander vrouens op sosiale media! Elkeen van ons is uniek en genoeg net soos ons is!
Eie waarde is so belangrik
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fenominaal
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Passievol, Doelgerig
