Leane Enslin
Dorp/Stad waar jy woon:
Hartbeespoort
Beroep:
Lash artist
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee ek het nog nooit ingeskryf nie. Ek skryf in want ek kyk elke jaar na die sarie voorbladgesig kompetisie, maar ek het nooit mooi genoeg gevoel om in te skryf nie. Die laaste jaar het ek deur 'n transformasie gegaan en ek het besluit om in myself te glo en hierdie groot stap te neem.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Barmhartig.
3 woorde wat jou goed opsom:
Humoristies, Goedhartig., Diereliefhebber
