Leané De Smidt

Dorp/Stad waar jy woon:

Ventersburg

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in omdat ek graag nuwe dinge wil probeer en meer selfvertroue wil bou. Ek hou daarvan om myself uit te druk deur my styl en persoonlikheid en hierdie kompetisie is vir my 'n geleentheid om nuwe dinge te probeer. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

"Letterlik"

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Snaaks, Sosiaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media