Amanda S Cloete
Dorp/Stad waar jy woon:
O’Kiep
Beroep:
Besigheidseienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit is 'n besonderse opwindende geleentheid en om my selfvertroue 'n hipstoot te gee. Ouderdom is net 'n nommer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koester
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Mense mens, Help graag
