Anika Lubbe
Dorp/Stad waar jy woon:
Modimolle
Beroep:
Dieregesondheid Verteenwoordiger in Limpopo
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek glo skoonheid lê in egtheid—nie perfeksie nie. Ek wil ’n nuwe tipe voorbladgesig wees: iemand wat mense laat voel hulle is genoeg. Dis my eerste keer—en ek bring iets vars.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
“Vlerkspan” – want dit laat my dink aan saam vlieg, saam groei.
3 woorde wat jou goed opsom:
Profesionele Jagter, Plaasmeisie, Dapper
