Thea Nel

Dorp/Stad waar jy woon:

Kaapstad

Beroep:

Kandidaat Prokureur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit is n goeie vraag.
My beste vriendin het my gemotiveer en toe dink ek – hoekom nie?
Ek's jonk, het niks om te verloor nie en in hierdie 25-jaar het die lewe my al n paar kurwes gegooi, dat ek besef het my tyd hier is te kort om nie kanse te vat nie. Oor n 100 jaar gaan ons almal inelkgeval skaars onthou word, so hoekom nie.

My paadjie op skool was redelik uit "beplan" en dit het gelyk dinge beweeg in die regte rigting vir my toekoms na skool. Maar ons kan beplan totdat ons blou word – op die ou einde is dit in Sy hande. Dit leer ek nog aanhoudend op die harde manier. Ek deel graag meer wanneer die geleentheid daar is. Vir nou is my storie nog in werking…

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker!

3 woorde wat jou goed opsom:

Deursettingsvermoë, Stylvol, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media