Emilie Louw
Dorp/Stad waar jy woon:
Brackenfell
Beroep:
Admin Klerk en promosie werk
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hierdie jaar is my eerste jaar in die "groot-mens"-wereld. Dit is my ontdekkingsjaar! Ek wil ontdek wie ek is, wat my passies is en wil myself dwing om uit my gemak sones te beweeg. Elke nuwe ervaring leer mens nuwe dinge van jouself en groei in die proses. Wie nie waag nie, sal nie wen nie!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
poenankies (beteken oulik)
3 woorde wat jou goed opsom:
Netjies, Humoristies, Modieus
