Jhontae De kock

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Tans 'n Audiologie student aan die universiteit van Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nie voorheen al vir SARIE Voorbladgesig ingeskryf nie.
Ek skryf in vir SARIE voorbladgesig want ek voel dit is 'n geleentheid om myself daarbuite te sit en hierdie is iets uit my gemaksone en ek voel soms moet mens uit jou gemaklike spasie klim en geleenthede aanvat. Ek voel elke vrou verdien om raak gesien te word, mooi te voel, geliefd te voel en voel hulle is goed genoeg, al bereik mens nie die voorblad nie, het ek en elke ander meisie en vrou die kans gevat om onsself daarbuite te sit met ons "flaws" en al.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Flamboijant

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Sagteaard, Dinamies

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media