Jonea Pretorius

Dorp/Stad waar jy woon:

Mosselbaai

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie. Ek hou daarvan om nuwe uitdagings aan te pak en my horisonne te verbreed.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Glimlag

3 woorde wat jou goed opsom:

Gedissiplineerd, Hardwerkend, Selfvertroue

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media