Kariena Harmse
Dorp/Stad waar jy woon:
Rayton
Beroep:
Onderwyserres (gr.R)
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek glo ware skoonheid lê in egtheid, krag en die stories wat ons dra. Ek wil ’n vrou verteenwoordig wat met selfvertroue groei, struikel en weer opstaan—en ander inspireer om hul eie lig sonder verskoning te laat skyn.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
“Vasbyt” – want dit dra die krag van deursettingsvermoë, hoop en innerlike moed.
3 woorde wat jou goed opsom:
Vasberade., Liefdevol., Inspirerend.
