Lilla Adams
Dorp/Stad waar jy woon:
Potchefstroom
Beroep:
Finansiele Adminstratiewe Beampte
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee ek het nog nie van te vore in geskryf nie
Dit Sal my n Baie bIe groot voorweig wees I'm te verskyn in die Sarie, ek het 3 jaar terug my loopbaan begun in model werk, ek met my harder werk en toewyding, was ek erken vir n nasionale award, as ook elite model vir 2025. dus my passive en my liefde I'm te bewys Dat j jou drone Kan volg maak nie saak hoe oud jy is, as jy Wil Kan jy
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Uniek
3 woorde wat jou goed opsom:
Uniek, Liefdevol, Hardwerkend
