Lisa Wolfaardt
Dorp/Stad waar jy woon:
Hoopstad
Beroep:
Mediese Rep
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hierdie is vir my 'n kans om uit my gemaksone te klim en te groei en ek wil ook graag deel wees van iets wat Suid-Afrikaase vroue vier. As iemand wat passievol is oor gesondheid en groei , wil ek wys dat krag en sagtheid saam kan bestaan.
Nee ek het nog nooit ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hartsmense
3 woorde wat jou goed opsom:
Gedrewe, Ambisieus, Selfstandig
