Karli Bester

Dorp/Stad waar jy woon:

Wellington

Beroep:

Intern onderwyser

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nie voorheel ingeskryf nie, het net nooit sover gekom om dit te doen nie en was ook te jonk gewees. Ek het ingeskryf, want dis iets heeltemal uit my comfort zone uit en iets wat ek nie sommer doen nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Gatvol

3 woorde wat jou goed opsom:

Vasberade, Opreg, Deernisvol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media