Nelia de Villiers

Dorp/Stad waar jy woon:

Bellville

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir SARIE se Nuwe Gesig omdat ek graag vir ander jong meisies wil wys dat ware skoonheid van binne af kom. Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sprankel

3 woorde wat jou goed opsom:

Lewenslustig, Opreg, Veerkragtig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media