Lezahn Aspling

Dorp/Stad waar jy woon:

Secunda

Beroep:

Huis vrou en Dog Trainer

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie, en dit is vir my iets nuuts. Ek skryf nou in omdat my skoonma my aangemoedig het om dit te doen. Aanvanklik was ek onseker, maar ek begin dit sien as ’n geleentheid om iets nuuts te probeer en moontlik te groei. Ek waardeer haar ondersteuning en die vertroue wat sy in my het, en daarom gryp ek hierdie kans aan.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skitterend

3 woorde wat jou goed opsom:

Gefokus, Gedissiplineerd, Dapper

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media