Tilla Oss
Dorp/Stad waar jy woon:
Kimberley
Beroep:
Onderwyseres
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat dit vir my meer as net n Geleentheid is. Dit is n droom wat ek lank wil volg. Ek het n passie vir die media wereld en modelbedryf. Sit my voor n kamera en ek is in my element. Ek glo ook dat ek met my selfvertroue en unieke persoonlikheid iets vars kan bring.
Ek wil nie net he mense moet sien hoe ek Lyk nie maar vir wie ek is en wat en tegenwoordig. Sarie se voorbladgesig gee my die geleentheid om my storie te kan deel en ander the inspireer om ook in hulself te glo.
Nee, ek het nooit voorheen ingeskryf nie, ek voel dat dit nou die Regte tyd en oomblik is vir my en ek vat hierdie kans met albei hande vas.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Ambisie
3 woorde wat jou goed opsom:
Ambisieus, Groei, Vreugde
