Lelani Groenewald

Dorp/Stad waar jy woon:

Reitz

Beroep:

Somatoloog/ Skoonheids Terapeut

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat ek ’n passie het vir die skoonheid en modelbedryf en ek wil myself uitdaag om te groei en nuwe geleenthede te ontdek. Ek sien dit as ’n kans om ervaring op te doen, my selfvertroue te bou en my drome verder te ontwikkel.

Ja ek het al voorheen ingeskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hoop

3 woorde wat jou goed opsom:

Gedrewe, Passievol, Eg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media