Natasha Roets
Dorp/Stad waar jy woon:
Potchefstroom
Beroep:
Bemarker
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het onlangs deur ’n breakup gegaan, en dit het my laat besef dat die lewe te kort is om nie kanse te vat nie. Ek het hierdie geleentheid al vroeër raakgesien, maar nog nooit die moed gehad om in te skryf nie. Nou, ná die afgelope paar dae, kies ek om vir myself op te staan en iets nuuts aan te pak.
Nee, ek het nog nie voorheen vir iets soos hierdie ingeskryf nie – maar ek is nou gereed om daardie eerste stap te neem.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kekkelbekkie
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Eerlik, Eiesoortig
