Miane Bekker
Nee ek het nog nie voorheenn ingeskryf nie. Ek skryf in omdat dit vir my n geleentheid is om myself uit te daag en te groei as n jong dame. Ek wil my vertroue bou en wys dat ware skoonheid nie net oor voorkoms gaan nie maar ook oor persoonlikheid en hoe jy jouself dra.
