Kristen Berry

Dorp/Stad waar jy woon:

Nelspruit

Beroep:

N/A

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf vir SARIE voorbladgesig in want ek wil alles probeer terwyl ek in hierdie stadium van my lewe is! Elke kans waar ek nie probeer nie, mis ek in elk geval! Ek dink nog altyd dat die vrouens en jong dames op die voorblad van Sarie, so vroulik is, en dit is nog altyd vir my so mooi. Ek het nog nooit baie selfvertroue gehad, en ek was altyd bang as ek iewers gesien word, vir wat mense van my dink. Ek wil in skryf vir myself, en om vir myself genade te gee. Ek het nog nooit in geskryf vir Sarie nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

nou-nou

3 woorde wat jou goed opsom:

Borrelend, Ambisieus, Reguit

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media