Anika Claassen
Dorp/Stad waar jy woon:
Durbanville/ Stellenbosch
Beroep:
Grafiese Ontwerper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat dit vir my meer as net voorkoms gaan. Dit gaan oor selfvertroue, groei en om jouself te wys soos jy regtig is. Ek is in ’n fase van my lewe waar ek myself beter leer ken en meer gemaklik raak om my stem en storie te deel. Hierdie kompetisie voel soos ’n geleentheid om daardie groei te vier en ander te inspireer om dieselfde te doen.
Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, maar hierdie jaar ek meer gereed om myself daar buite te sit.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lentebriesie
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Introspektief, Dromer
