Rinize Liebetrau
Dorp/Stad waar jy woon:
Bronkhorstspruit
Beroep:
Student- vir tyd en wyl pas ek 'n baba op en ek leer aanlyn.
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag weer die modelbedryf betree. Ek dink dat hierdie 'n gulde geleentheid vir my sal wees om te begin.
Ek hou baie van fotogeniese werk en geniet dit baie ek kan myself ten volle uitleef voor die kamera en ek hou baie daarvan.
Ek het nog nie voorheen ingeskryf vir Sarie Voorblad gesig nie.
Baie dankie vir die geleentheid ek hoop om spoedig van U te hoor.
Groete Rinize
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Gulhartig
3 woorde wat jou goed opsom:
Geesdriftig, Senuweeagtig, Verantwoordelik
