Abigail Oosthuizen
Dorp/Stad waar jy woon:
Krugersdorp
Beroep:
Besigheids Eienaar (Makeup Artist)
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig sodat ek 'n verandering kan maak, Sarie is 'n ongelooflike geoot platform en inspireer soveel vrouens daagliks ! Ek wil graag deel wees van sulke gemeenskap.
Ja, ek het al 2 keer van tevore ingeskryf !
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Dankbaar
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Selfversekerd, Dankbaar
