Jurizé van der Merwe
Dorp/Stad waar jy woon:
Kroonstad
Beroep:
Onderwys Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee, ek het nog nooit in geskryf nie. Ek het vir myself belowe om die jaar meer spontaan en buite my boksie te leef. Ek wil meer dinge doen wat my ongemaklik laat voel ,maar op 'n goeie manier. Dinge wat my hart laat vinniger klop en wat 'n sprankel in my oë sit.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefde
3 woorde wat jou goed opsom:
Gelowig, Liefdevol, Sag
