Eden Hollenbach

Dorp/Stad waar jy woon:

Klawer

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is 'n hoërskool onderwyseres wie daagliks my kinders aanmoedig om te waag! My gunsteling gesegde lei, "Wie nie waag nie, sal nie weet nie!" En nou is dit tyd om my daaglikse preek in aksie om te skakel, en hier is waar dit begin. Hierdie inskrywing is iets heeltemal buite my gemaksone, 'n plek waar ek glo die meeste groei vir 'n individu plaasvind. So, as dit drie fotos en een kliek beteken om te groei en te waag, dan doen ek dit! Hierdie is my heel eerste keer dat ek vir die Sarie Voorbladgesig inskryf, en die feit dat ek reeds hierdie stap neem is vir my dapper genoeg.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Uitnemend

3 woorde wat jou goed opsom:

Humoristies, Kreatief, Gelowig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media