Jackie de Klerk

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Sales Reprensentive at Vileste Couture and a part time model.

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat ek glo n voorblad moet meer wees as net n mooi foto, dit moet n storie vertel. Ek is iemand wat bereid is om te groei en elke geleentheid met albei hande aan te gryp. Ek het al voorheen ingeskryf vir Huisgenoot Mej. Tiener waar ek in die top 10 in 2024 en in die top 30 in 2025 was. My motto in die lewe is 'aanhouer wen'. Vir my gaan dit daaroor om te wys dat selfvertroue, dissipline en karakter die ware definisie van skoonheid is, en ek wil daardie boodskap met ander vroue deel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

tokkel

3 woorde wat jou goed opsom:

stylvol, vasberade, eg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media