Irma Viljoen

Dorp/Stad waar jy woon:

Standerton

Beroep:

Entrepeneur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek voel ek is n voorbeeld vir soveel dames in my ouderdomsgroep!

Ek is pas 60 en n Ouma van 9…..

Ek wil vroue motiveer om voluit te leef en die beste sy te wees wat sy ooit kan wees!

Nee ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties

3 woorde wat jou goed opsom:

Vrolik, Positief, Passievol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media