Zelri Strydom
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Om myself uit te daag en nuwe geleenthede te ondek. Ek wil meer selfvertroue bou, nuwe mense ontmoet en te groei as n persoon.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hartsmens
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Sosiaal, Goedhartig
