Elsje Van Eck
Dorp/Stad waar jy woon:
Letsitele
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
My passie is fotografiese modelwerk, ek het nog nie ingeskryf nie, maar dit is van kleins af een van my grootste drome
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Beeldskoon
3 woorde wat jou goed opsom:
Positief, Gemotiveerd, Hard werkend
