Chantel Geldenhuys
Dorp/Stad waar jy woon:
Alberton
Beroep:
Bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het in Augustus 2025 40 jaar oud geword. Vroeër in daai jaar het ek besluit ek wil die mooiste, beste weergawe van myself wees, sodat ek trots kan wees om te sê ek is 40.
Ek het toe vanaf Januarie tot Augustus 25kg verloor, beter na myself begin kyk en my doelwit bereik. Ek wil hê dat my kinders moet trots wees op hul mamma. Ek het ook my dogter ingeskryf vir Sarie Nuwe Gesig, want wat 'n voorreg dit sal wees as ons twee albei wen😁 En nee, ek het nog nooit van tevore ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Presies
3 woorde wat jou goed opsom:
Joviaal, Gelukkig, Pret
