Lee-Ann Opperman
Dorp/Stad waar jy woon:
Kimberley
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf vir Sarie in, want ek wil vir jong meisies inspireer en vir hulle wys hoe om hulself te aanvaar vir wie hulle is. Maak nie saak hoe jy lyk nie, jy is mooi volgens God se beeld. Ek is 'n stil meisie en ek het lank met struikel blokke gesukkel waar ek gevoel het ek is nie mooi genoeg of goed genoeg nie. Elkeen is uniek en ek wil vir ander wys hoe uniek ek is en hoe my lig uitstraal. As jy jou waarde ken is jy soveel sterker as wat jy dink.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
oseaan
3 woorde wat jou goed opsom:
liefdevol, hardwerkend, standvastig
