Candice Carelse

Dorp/Stad waar jy woon:

East London

Beroep:

Conveyancing Secretary

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nooit voorheen ingeskryf nie.

 

Ek wil graag bewys dat ware skoonheid nie van buite is nie maar van binne  (selfvertoue, vriendelikheid, geloof, as ook hoe jy om gee vir ander, hoe jy ander help, en hoe jy jou tyd aan iemand gee net om te luister. Dus nie altyd die pragtig wat mense van buite af sien, pragtig beteken dat iets baie mooi, skouspelagtig, voortreflik of esteties aangenaam is en dus alles moet van binne afkom.  Ek wil graag my drome jaag, my hart se begeerte was altyd om my storie vir die wêreld te vertel, en hulle laat weet dat nie almal se storie altyd met hartseer eindig nie, maar dat ek glo agter elke donker wolk is daar ‘n silwer rand, ek wil graag elke vrou, elke mamma, elke enkele mamma, elke jong meisie wat sukkel, wil ek inspireer, hulle moed gee en hulle vier (because every woman needs to be celebrated).

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefdevol

3 woorde wat jou goed opsom:

Pragtig, Intelligent, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media