Cara Rich

Dorp/Stad waar jy woon:

Upington

Beroep:

Kar verkoopsdame

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in hierdie jaar om die wëreld te wys wie en wat ek is, ek wil my selfvertroue verbeter en hierdie kort en kragtig boodskap wil ek gebruik as bewyse, ek het nog nie insgeskryf nie en wil hierdie gebruik om die geleentheid aan te gryp en myself daar buite te plaas. Ek wil ook vir ander wys dat ek vêr in die lewe kan kom en hierdie is my perfekte kans!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Flaterwater

3 woorde wat jou goed opsom:

Vreugdevol, Ekstrowerd, Positief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media