Charné Dreyer

Dorp/Stad waar jy woon:

Randburg

Beroep:

Regional Marketing Manager

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir die Sarie Voorbladgesig omdat ek glo ware skoonheid lê in selfvertroue, egtheid en karakter. Hierdie geleentheid gee my die kans om myself uit te druk, my storie te deel en ander te inspireer om hul eie uniekheid te omhels. Vir my gaan dit nie net oor die voorblad nie, maar oor groei, ervaring en om met trots te wys wie ek is.
Die proses self (inskryf, foto’s neem, jouself wys) help my om meer selfversekerd te raak en gemaklik te wees voor ’n kamera.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skobbejak

3 woorde wat jou goed opsom:

Stralend, Kragtig, Opreg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media